Privaatheidsbeleid

Verduidelik watter inligting ons versamel en hoekom, hoe ons dit gebruik, en hoe om dit te hersien en op te dateer.

Lees ons privaatheidsbeleid

Diensvoorwaardes

Beskryf die reëls waartoe jy toestem wanneer jy ons dienste gebruik.

Lees ons diensbepalings

Google-veiligheidsentrum

As jy produkte vir almal maak, beteken dit jy moet almal wat dit gebruik, beskerm. Besoek safety.google om meer te wete te kom oor ons ingeboude sekuriteit, privaatheidkontroles en nutsgoed wat jou help om digitale grondbeginsels vir jou gesin se aanlyn gebruik te stel.

Verken wat ons doen om jou veilig te hou

Google-rekening

Beheer, beskerm en beveilig jou rekening, alles op een plek. Jou Google-rekening gee jou vinnige toegang tot instellings en nutsgoed wat jou in staat stel om jou data te beveilig en jou privaatheid te beskerm.

Besoek jou Google-rekening

Ons Privaatheid- en Sekuriteitbeginsels

Ons bou privaatheid wat vir almal werk. Dit is ’n verantwoordelikheid wat eie is aan die skep van produkte en dienste wat vir almal toeganklik is. Ons maak op hierdie beginsels staat om ons produkte, ons prosesse en ons mense te rig om ons gebruikers se data privaat, veilig en beveilig te hou.

Verken ons Privaatheid- en Sekuriteitbeginsels

Google-produkprivaatheidbeleid

Wanneer jy Gmail, Search, YouTube en ander Google-produkte gebruik, het jy die mag om jou persoonlike inligting en gebruikgeskiedenis te beheer en te beskerm. Google se produkprivaatheidgids kan jou help om inligting te vind oor hoe om sommige van die privaatheidkenmerke wat by Google se produkte ingebou is, te gebruik.

Google-programme
Hoofkieslys