Inleiding
Google se missie is om die wêreld se inligting te organiseer en dit universeel toeganklik en nuttig te maak. Ligginginligting speel ’n belangrike rol in daardie missie. Ligginginligting kan jou ervaring oral op Google relevanter en nuttiger maak – van rigtingaanwysings tot om seker te maak dat jou soekresultate dinge naby jou insluit, tot om vir jou te wys wanneer ’n restaurant gewoonlik besig is.
Ligginginligting help ook met sommige kernprodukfunksies, soos om ’n webwerf in die regte taal aan te bied of om te help om Google se dienste veilig te hou.
Google se privaatheidsbeleid beskryf hoe Google data, insluitend ligginginligting, hanteer wanneer jy Google se produkte en dienste gebruik. Hierdie bladsy verskaf bykomende besonderhede oor die ligginginligting wat Google gebruik en hoe jy die maniere kan beheer waarop dit gebruik mag word. Sekere datapraktyke kan verskil vir gebruikers jonger as 18. Kom meer te wete in Google se Privaatheidkennisgewing vir Google-rekeninge en -profiele wat met Family Link bestuur word, vir Kinders en Google se Tienerprivaatheidgids
Hoe gebruik Google ligginginligting?
Hoe Google ligginginligting gebruik, wissel na gelang van die diens of kenmerk wat gebruik word en van mense se toestel- en rekeninginstellings. Hier is van die belangrikste maniere waarop Google ligginginligting kan gebruik.
Om ervarings nuttig te maak
Google kan ligginginligting gebruik of stoor om nuttige dienste aan mense te verskaf wanneer hulle interaksie met Google-produkte het, soos om plaaslike soekresultate wat relevant is, verkeersvoorspellings vir mense se daaglikse pendel, voorstelle wat mense se konteks in aanmerking neem, vinnig te verskaf. Iemand wat byvoorbeeld na fliektye soek, sal waarskynlik flieks in teaters in hul omgewing wil kyk en nie in ’n ander stad nie. In Google Maps help ligginginligting mense om hul plek op ’n kaart te kry en na plekke te navigeer wat hulle graag wil besoek.
Om mense te help om plekke te onthou waar hulle was
People can choose to go back in time and remember places they go with their signed-in devices with Timeline. Timeline is a Google Account setting that creates a map of the places you’ve been and the routes you’ve taken on each of your devices. If you choose to use Timeline, your devices’ precise locations are regularly saved to a personal map and your devices, including when you don’t have Google apps open. This information can be viewed and deleted anytime in Timeline.
Om mense te help om dinge vinniger te soek en nuttiger resultate te kry
Search Services History, for example, is a Google account setting that lets signed-in users save activity and associated information like location from services like Search, Maps, and Shopping. When your Personalized Recommendations in Search services setting is on, these services may provide results, curated feeds, and AI responses that are relevant to a general area you’ve searched from in the past.
Om relevanter advertensies te wys
Jou ligginginligting kan Google help om vir jou relevanter advertensies te wys. Wanneer jy na iets soos “skoenwinkels naby my” soek, kan ligginginligting gebruik word om vir jou advertensies van skoenwinkels in jou omtrek te wys. Of, as jy byvoorbeeld vir troeteldierversekering soek, kan adverteerders vir jou verskillende voordele in verskillende gebiede wys. Kom meer te wete oor hoe ligginginligting gebruik word om advertensies te wys.
Om ervarings veiliger te maak
Google gebruik inligting oor jou ligging om sekere basiese dienste te verskaf, soos om jou rekening veilig te hou deur ongewone aktiwiteit of ’n aanmelding uit ’n nuwe stad te bespeur.
Om anonieme gemeenskapsneigings en -skattings te wys, asook vir navorsing
Google gebruik ook saamgevoegde en anonieme ligginggeskiedenis vir navorsing en gemeenskapsneigings.
Besoek Google se privaatheidsbeleid om nog maniere te sien hoe ligginginligting gebruik word.
Hoe werk ligging op my Android-toestel en -apps?
Jy kan plaaslike soekresultate, pendelvoorspellings en restaurante naby jou van jou toestel se ligging af kry. Android-toestelinstellings vir jou selfone of tablette maak dit vir jou moontlik om te beheer of die liggingdienste op jou toestel ligging skat, en ook of en hoe spesifieke apps en dienste op jou toestel daardie toestelligging kan gebruik.
Hoe jy apps se gebruik van toestelligging kan beheer
Jy kan beheer watter apps toestemming het om die toestelligging in jou Android-toestelinstellings te gebruik. Jy het in instellings kontroles wat jou toelaat om te kies of die app toegang tot presiese of benaderde ligging het. Ons het kontroles bygevoeg wat jou toelaat om te besluit of ’n app enige tyd toegang tot toestelligging kan kry, of net terwyl die app gebruik word, én of die app elke keer moet vra, of nooit. Die beskikbaarheid van hierdie instellings en kontroles hang af van watter Android-weergawe jou toestel gebruik. Kom meer te wete.
Hoe toestelligging werk
Afhangend van jou toestelinstellings, skat Android-toestelle jou ligging deur verskillende invoermetodes, insluitend GPS, sensors (soos versnellingsmeter, giroskoop, magnetometer en barometer), selnetwerkseine en wi-fi-seine. Hierdie invoermetodes kan gebruik word om die akkuraatste ligging moontlik te skat Dié ligging word verskaf aan apps en dienste op die toestel wat die vereiste toestemmings het. Kom meer te wete oor jou Android-toestel se ligginginstellings.
Sel- en wi-fi-netwerkseine kan Android help om die toestel se ligging te skat, veral in omgewings waar GPS-seine nie beskikbaar of akkuraat is nie, insluitend in stedelike omgewings wat digbewoon is of wanneer die toestel binnenshuis is. Google Liggingakkuraathied (GLA, ook bekend as Google Liggingdienste) is ’n Google-diens wat hierdie seine gebruik om die toestel se liggingskatting te verbeter.
Wanneer GLA aangeskakel is, sal dit van tyd tot tyd ligginginligting vanaf jou Android-toestel – insluitend GPS en inligting oor wi-fi-toegangspunte, selnetwerk- en toestelsensors – insamel om hierdie akkurater ligging te verskaf. GLA gebruik ’n tydelike toestelrotasie-ID wat nie met enige spesifieke persoon verbind word nie. GLA gebruik hierdie inligting om liggingakkuraatheid te verbeter en ligginggegronde dienste te verskaf, insluitend deur Crowdsource-kaarte te bou van wi-fi-toegangspunte en selnetwerktorings.
Jy kan GLA enige tyd in jou Android-toestel se ligginginstellings afskakel. Jou Android-toestel se ligging sal aanhou werk, selfs wanneer GLS afgeskakel is, en die toestel sal net op GPS en toestelsensors staatmaak om toestelligging te skat.
Hoe weet Google wat my ligging is?
Afhangend van die produkte wat jy gebruik en die instellings wat jy kies, kan Google verskillende soorte ligginginligting gebruik om te help om van die dienste en produkte wat jy gebruik vir jou nuttiger te maak.
Hierdie ligginginligting kan kom van intydse seine af, soos jou IP-adres of jou toestel, en ook uit jou gestoorde aktiwiteit op Google-werwe en -dienste. Hier is die belangrikste maniere waarop Google inligting oor jou ligging kan kry.
Van jou IP-adres af
’n IP-adres, ook bekend as 'n internetprotokol-adres, is ’n nommer wat deur jou internetdiensverskaffer aan jou rekenaar of toestel toegewys word. IP-adresse word gebruik om die verbinding tussen jou toestelle en die webwerwe en dienste wat jy gebruik, te vestig.
Soos baie ander internetdienste, kan Google inligting oor jou algemene omgewing waar jy is gebruik om basiese dienste en relevante resultate te verskaf. Byvoorbeeld, wanneer iemand ’n soektog doen en vra hoe laat dit is, of om jou rekening veilig te hou deur bespeuring van ongewone aktiwiteit, byvoorbeeld ’n aanmelding vanuit ’n nuwe stad.
Hou in gedagte: Toestelle moet ’n IP-adres hê om internetverkeer te stuur en te ontvang. IP-adresse word rofweg op geografie gegrond. Dit beteken dat enige apps, dienste of webwerwe wat jy gebruik, insluitend google.com, dalk sekere inligting oor jou algemene omgewing van jou IP-adres kan aflei en gebruik.
Van jou gestoorde aktiwiteit af
If you’re signed in to your Google Account and have certain history controls turned on, such as Search Services History and Web & App Activity, your activity data on Google sites, apps, and services may be saved as history in your Google Account. Some activity may include information about the general area you were in when using the Google service. When you search for something using a general area, your search will use an area of at least 3 sq km, or expand until the area represents the locations of at least 1,000 people. This helps protect your privacy.
In sommige gevalle kan omgewings waarvandaan jy in die verlede gesoek het, gebruik word om ’n ligging te bepaal wat relevant vir jou soektog is. As jy byvoorbeeld vir koffiewinkels in Kaapstad soek, kan Google dalk in toekomste soektogte resultate vir Kaapstad wys.
You can view and control how activity data is saved in your Google Account at My Activity.
As jy nie by jou Google-rekening aangemeld is nie, kan Google sekere ligginginligting uit vorige soektogte vanaf die toestel wat jy gebruik, berg om te help om relevanter resultate en aanbevelings te verskaf. As jy Soekpasmaking afskakel, sal Google nie vorige soekaktiwiteit gebruik om jou ligging te skat nie. Kom meer te wete oor hoe om privaat te soek en te blaai.
Van huis- of werkadresse af wat jy gestoor het
Jy kan dalk kies om plekke wat vir jou belangrik is in jou Google-rekening te stoor, soos jou huis of jou werk. As jy jou huis- of werkadres stel, kan hulle gebruik word om dinge makliker te doen, soos om aanwysings te kry of resultate te kry wat nader aan jou huis of werk is, en vir advertensiedoeleindes.
Jy kan jou huis- of werkadres enige tyd in jou Google-rekening wysig of uitvee.
Van jou toestel af
Hoe Google-apps ligging van jou toestel af gebruik
Toestelle het instellings of toestemmings wat jy kan gebruik om te beheer of jou presiese ligging aan apps beskikbaar is, insluitend Google se apps soos Search en Maps. Hierdie soort presiese ligging is nuttig in apps soos Google Maps, om aanwysings te gee of om nuttige soekresultate in jou omtrek te kry. Jy sal byvoorbeeld relevanter soekresultate vir dinge soos plaaslike plekke en weerinligting kry wanneer presiese ligginginstellings of -toestemmings aan is.
Sowel iOS as Android het instellings vir appliggingtoestemmings wat jy aan of af kan skakel. Jy kan apps toelaat om jou ligging te gebruik om ligginggegronde kenmerke en dienste te verskaf. Hou in gedagte dat dit soms noodsaaklik is vir apps om jou presiese ligging tydelik te stoor sodat hulle vinnig vir jou nuttige resultate kan gee, of batterykrag kan bespaar omdat hulle nie gedurig die ligging moet opdateer nie.
Sommige apps moet toegang tot jou toestelligging op die agtergrond hê, soos Kry My Toestel, of as jy sekere kenmerke, soos Liggingdeling, wil gebruik.
Sien hier meer inligting oor hoe ligging op jou Android-toestel werk.
How are Timeline, Search Services History, and Web & App Activity saved in my Google Account?
Tydlyn en Web- en Appaktiwiteit
Timeline, Web & App Activity, and Search Services History are Google Account settings that allow users to save activity and associated information like location. Here’s an overview of each. Keep in mind, other features or products may also collect or store location information.
Tydlyn
If you turn on Timeline, it will create a personal map on each of your signed-in devices that helps you remember places you’ve been, and routes and trips you’ve taken.
Tydlyn is by verstek afgeskakel. As jy Tydlyn aanskakel, word jou presiese toestelligging gereeld gestoor vir elke kwalifiserende mobiele toestel waarop jy aangemeld is. Hierdie toestelliggings word gebruik om jou Tydlyn te bou, ook wanneer Google-apps nie gebruik word nie.
Om Google-ervarings nuttiger vir almal te maak, kan Tydlyndata gebruik word om
- gemeenskapstendense te wys, soos gewilde tye en oorvol publieke vervoer, gegrond op saamgevoegde liggingdata
- bedrog en misbruik te bespeur en te verhinder
- Google-dienste, insluitend advertensieprodukte, te verbeter en te verskaf
Depending on your settings, activity you save as history in your Account, including ad interactions, may also be connected to Timeline data to help nearby businesses estimate the likelihood that people will visit their stores. No personal information is shared with businesses.
Jou Tydlyn kan ook help om jou Google-ervarings te personaliseer, soos om in Google Maps vir jou kennisgewings oor jou pendel te stuur.
You can review, edit, and delete what’s saved in your Timeline at any time. To see if you’ve turned on Timeline, visit your My Activity. There, you’ll be able to control your Timeline settings.
Hoe dikwels jou presiese ligging as deel van die Tydlyninstelling ingesamel word, kan verskil. As jy byvoorbeeld navigasie in Google Maps gebruik, kan dit veelvuldige kere per minuut ingesamel word. Maar as jy jou foon aktief gebruik, kan dit dalk net een keer elke paar uur wees.
How long Timeline data is saved depends on your settings—you can choose to automatically delete this data once it’s 3, 18, or 36 months old, or keep the data until you delete it. You can change this in My Activity any time.
Hou in gedagte
As jy Tydlyn afskakel
- Google sal aanhou om enige vorige Tydlyndata wat jy gestoor het, te berg totdat jy dit uitvee. Of dit sal ná ’n tydperk wat jy gekies het as deel van jou Vee Outomaties Uit-instellings uitgevee word.
- Turning off Timeline doesn’t impact how location information is saved or used by other activity controls like Search Services History and Web & App Activity, or by other Google products, e.g., based on your IP address. You may still have other settings that save location information.
To see if you’ve turned on Timeline, visit your My Activity. Learn more.
Search Services History
Search Services History saves activity on services like Search, Maps, Shopping, Hotels, Flights, Translate, and News to your Google Account when you’re signed-in. History includes things like your searches, places you view in Google Maps, travel you book with Flights and Hotels, things or products you search for, ads you click on, and information from websites you visit with Search services. It also includes related media (like images, files, and audio) from your interactions.
Your history can also include information about your location from your device’s general area and IP address. For example, if you search for weather information and get results for a location sent from your device, this activity, including the general area your device was in when you searched, is saved to your Search Services History. The precise location that your device sent is not stored, only the location’s general area is stored. The saved location, which can be used to help Google determine a more relevant location in a future search, can come from the IP address or your device. This saved location metadata is automatically deleted from your Search Services History after 30 days.
Search Services History is used to tailor your experiences on Google services. For example, saving your history helps you revisit previous searches, resume a prior conversation with AI Mode or Ask Maps, or get Autocomplete suggestions based on past searches. Depending on your personalization settings, Search Services History data may be used to provide you with personalized recommendations and experiences in Search services or across other Google services. For example, if your Personalized Recommendations setting is on, Search services can provide results, curated feeds, and AI responses that are personalized to you based on information in your Google Account, including your Search Services History and associated information like location. This means you may see results that are relevant to a general location you’ve searched from in the past. Search Services History can also be used to show you more relevant ads, depending on your ads settings. Search Services History will work across your devices wherever you are signed into your account.
You can review and delete location and other information saved with your Search Services History, or turn it off, by visiting My Activity. When this setting is off, new activity from Search services will not be saved to your Search Services History in your Google Account.
Hou in gedagte
When you turn off Search Services History
- Jy kan dalk steeds gestoorde aktiwiteit hê, wat gebruik kan word totdat jy dit uitvee. Jy kan dit enige tyd uitvee. Jou gestoorde ligginginligting word steeds ná 30 dae outomaties uitgevee.
- Turning off Search Services History doesn’t impact how location information is saved or used by other settings, such as Timeline. You may still have other types of location information saved as part of other settings, including IP address.
To see if your Search Services History is turned on, visit My Activity.
Web- en App-aktiwiteit
Web & App Activity data is used to make your experience more personalized in some Google services, such as Google Assistant, Google Store, and Google TV. It can also be used to show you more relevant ads, depending on your ads settings. Web & App Activity will work across your devices wherever you are signed into your account.
When Web & App Activity is on, Google will save data about the things you do across Google services in your account’s Web & App Activity. This includes associated information, like the general area where you used a Google service.
For example, if you ask Google Assistant for weather information and get results for a location sent from your device, this activity, including the general area your device was in when you requested the information, is saved to your Web & App Activity. The precise location that your device sent is not stored, only the location’s general area is stored. The saved location, which can be used to help Google determine a more relevant location in a future interaction, can come from the IP address or your device. This saved location is automatically deleted from your Web & App Activity after 30 days.
Web & App Activity data helps Google to understand general areas that are relevant for you, and include results for those areas when you do things like interact with Google Assistant.
You can review and delete location and other information saved with your Web & App Activity, or turn it off, by visiting My Activity. When this setting is off, new activity won’t be saved in your Web & App Activity in your Google Account.
Hou in gedagte
Wanneer jy Web- en Appaktiwiteitdata afskakel.
- Jy kan dalk steeds gestoorde aktiwiteit hê, wat gebruik kan word totdat jy dit uitvee. Jy kan dit enige tyd uitvee. Jou gestoorde ligginginligting word steeds ná 30 dae outomaties uitgevee.
- As jy Web- en Appaktiwiteit uitvee, het dit nie ’n uitwerking op hoe ligginginligting gestoor word of deur ander instellings, soos Tydlyn, gebruik word nie. Daar kan steeds van jou ander soorte ligginggeskiedenis as deel van ander instellings, insluitend IP-adres, gestoor word.
To see if your Web & App Activity is turned on, visit My Activity.
Hoe gebruik Google ligginginligting wat pseudoniem of anoniem is?
Google gebruik geanonimiseerde en gepseudonimiseerde inligting om mense se privaatheid te versterk. Geanonimiseerde inligting kan gewoonlik nie met enige individu geassosieer word nie. Gepseudonimiseerde inligting kan aan ’n unieke identifiseerder verbind word, soos ’n string syfers, eerder as aan meer persoonlik identifiseerbare inligting soos ’n persoon se rekening, naam of e-posadres. Geanonimiseerde en gepseudonimiseerde ligginginligting kan deur Google in hul produkte en dienste gebruik word vir doeleindes soos reklame of neigings.
Gebruikers kan dalk sekere pseudonimiese identifiseerders wat aan ligginginligting gekoppel is, terugstel. Mense kan byvoorbeeld sekere pseudonimiese identifiseerders terugstel deur reklame-ID’s op hul Android-toestelle terug te stel. Daarbenewens stel Google sekere pseudonimiese identifiseerders outomaties terug om gebruikerprivaatheid te verbeter, insluitend vir GLA, die toestelinstelling wat gebruikers kan beheer om ligginggegronde diens en akkuraatheid op hul toestelle te verbeter.
Google kan geanonimiseerde ligginginligting apart gebruik. Mense kan byvoorbeeld op plekke in Google Maps tik, soos ’n restaurant of ’n park, en neigings oor daardie plekke in ’n omgewing sien. Ligginginligting wat gebruik word om neigings, soos gewilde tye, te bou, kan nie gebruik word om ’n individu te identifiseer nie. As Google nie genoeg inligting het om akkurate en anonieme besigheidsinligting te verskaf nie, verskyn dit nie op Google nie.
Google bied ook aan mense wat afgemeld is ander maniere om inligting wat met hul blaaier of toestel geassosieer word, te bestuur, insluitend Search se gepasmaakte instelling, YouTube-instellings en advertensie-instellings. Kom meer te wete
Kom meer te wete oor Google se gebruik van ligginginligting in Google se privaatheidsbeleid. Kom meer te wete oor hoe Google ingesamelde data behou en hoe Google data anonimiseer.
Hoe lank word ligginginligting deur Google behou?
Google se privaatheidsbeleid beskryf ons praktyke vir behoud van gebruikerdata, insluitend ligginginligting wat Google insamel. Ligginginligting word vir verskillende tydperke ingesamel, afhangend van wat dit is, hoe ons dit gebruik en hoe mense hul instellings opstel.
Sommige ligginginligting word in jou Google-rekening gestoor totdat jy dit uitvee
- Controlling retention and deletion: Google’s activity controls — including Search Services History, Timeline, and Web & App Activity — have auto-delete options, which let you automatically delete data after a set period of time, such as 3, 18, or 36 months. You can also see this data by visiting My Activity, and can delete specific activity or bulk-data according to your preference. You can always modify these settings or change your auto-delete option.
- Die stoor van ligginginligting: Ligginginligting kan, afhangend van die Google-produk of -diens, in jou Google-rekening gestoor word. Byvoorbeeld, jy kan liggings in Foto’s merk, of ’n huis of werkadres in Maps byvoeg. Jy kan hierdie ligginginligting uitvee.
Wanneer jy data uitvee, volg Google ’n beleid om dit veilig en volledig uit jou rekening te verwyder sodat terugstelling van die data nie meer moontlik is nie. Eerstens, word die aktiwiteit wat jy uitvee uit aansig verwyder en nie meer gebruik om jou Google-ervaring te personaliseer nie. Daarna begin Google 'n proses wat ontwerp is om die data veilig en volledig in ons bergingstelsels uit te vee. Kom meer te wete oor hoe Google ingesamelde data behou.
Inligting wat na ’n sekere tydperk verval
Wat betref ander ligginginligting, soos beskryf in Hoe Google data behou, is daar tye dat pleks daarvan dat die data handmatig uitgevee word, Google data vir ’n vasgestelde tyd stoor voordat dit uitgevee word. Die hoeveelheid tyd wat dit neem om data veilig en volledig uit te vee, hang af van die soort data, byvoorbeeld:
- Google anonimiseer reklamedata in bedienerloglêers deur ’n deel van die IP-adres ná 9 maande te verwyder en webkoekie-inligting ná 18 maande.
- Google deletes IP-based location and device location from your Search Services History and Web & App Activity after 30 days.
Inligting wat vir uitgebreide tydperke vir beperkte doeleindes behou word
Soos in Google se privaatheidsbeleid beskryf word, “behou ons sekere data vir langer tydperke indien dit nodig is vir wettige besigheid- of regsdoeleindes, soos sekuriteitbedrog- en misbruikvoorkoming, of finansiële rekords”. Kom meer te wete oor ons behoudpraktyke
Hoe word ligginginligting vir advertensies gebruik?
Om vir jou relevanter advertensies te wys
Die advertensies wat jy sien, kan op jou ligginginligting gegrond wees. Advertensies op Google gebruik oor die algemeen dieselfde soorte ligginginligting as die produkte waar hulle verskyn. Byvoorbeeld, afhangend van jou instellings kan advertensies op Search en ander Google-oppervlakke gegrond wees op die ligging vanaf jou toestel, jou IP-adres, vorige aktiwiteit of jou huis- en werkadresse vanaf jou Google-rekening. Daarbenewens kan metadata (bv. blaaiertydsone, domein, bladsy-inhoud, blaaiertipe, bladsytaal) gebruik word om jou land of ’n algemene omgewing waarin jy belangstel, te skat. Ons kan staatmaak op hierdie metadata buiten liggingseine wat ons van jou IP-adres, VPN, proksiediens of ander netwerkinligting kry.
Die gebruik van liggingdata maak die advertensies wat jy sien meer relevant vir die omgewing waarin jy is, of die omgewings wat vir jou tersaaklik is. Byvoorbeeld, as jou toestel se ligginginstelling aangeskakel is en jy soek op Google na restaurante in die omtrek, kan jou huidige toestelligging gebruik word om vir jou advertensies van restaurante naby jou te wys. Jou ligging kan gebruik word om vir jou afstande na besighede in die omtrek te wys as deel van advertensies op Google.
Google may also use your past browsing or app activity (such as your searches, website visits, or videos you watched on YouTube) and general areas saved as part of your history in certain activity settings, like Search Services History and Web & App Activity, to show you more useful ads. For example, if you search for where to buy milk nearby on Google, you may see ads for grocery stores in the general area where you frequently browse Google Search while waiting for your bus or train.
Adverteerders kan advertensies net vir algemene omgewings teiken, soos lande, stede of streke rondom hul besigheid.
Besoek die Hulpsentrum vir meer inligting oor ons Display Network.
Om adverteerders te help om prestasie te meet
Google may also use location information for analytics and measurement to understand how Google services are used. For example: depending on your settings, Google may use location data from Timeline to help advertisers estimate how often ads drive visits to their stores. To do this, Google connects the activity you save as history in your account, such as ad interactions, with Timeline data related to advertisers’ stores. No personal information is shared with advertisers.
Om Google se produkte en dienste te verbeter
Google gebruik ook ligginginligting om hul advertensieprodukte te verbeter. Byvoorbeeld, data oor die advertensies waarmee jy interaksie het en wat in jou rekening gestoor word, insluitend die algemene omgewing vir die betrokke aktiwiteit, kan saamgevoeg word en gebruik word in masjienleermodelle wat Slimbie-nutsgoed verbeter. Jou rekeningdata word nie met adverteerders gedeel nie
Hoe beheer ek hoe my ligginginligting gebruik word om advertensies te wys?
Jy kan beheer hoe jou algemene omgewings waar jy voorheen Google-werwe en -apps gebruik het, gebruik kan word om te beïnvloed watter advertensies jy sien deur toegang te kry tot die Omgewings waar jy Google gebruik het-kontrole in My Advertensiesentrum.
Wanneer “Omgewings waar jy Google gebruik het” aan is
When Ads Personalization and Areas where you’ve used Google are turned on, Google will personalize your ads using the data related to the general areas where you’ve used Google sites and apps that is saved with your history in activity settings like Search Services History and Web & App Activity.
Wanneer “Omgewings waar jy Google gebruik het” af is
When Ads Personalization or Areas where you’ve used Google are turned off, Google doesn’t personalize your ads based on the data related to the general areas where you’ve used Google sites and apps that is saved with your history in activity settings, like Search Services History and Web & App Activity. Even when Areas where you’ve used Google is turned off, you may still see ads based on your current location and places you’ve set as your home and work in your Google Account.
Verder, as jy afgemeld is, kan Google jou huidige ligging vanaf jou IP-adres of jou toestel kry om vir jou advertensies te wys, afhangend van jou toestel- en appinstellings
Vir meer inligting oor hoe om gepersonaliseerde advertensies af te skakel wanneer jy afgemeld is, kan jy hier gaan kyk.
