Google se diensbepalings
Laas verander: 25 Oktober 2017 (kyk na geargiveerde weergawes)
Welkom by Google!
Dankie dat jy van ons produkte en dienste (“dienste”) gebruik maak. Die dienste word deur Google LLC (“Google”) verskaf wat geleë is by 1600 Amphitheatre Parkway, Mountain View, CA 94043, Verenigde State.
Effektiewe datum 31 Maart 2020 | Geargiveerde weergawes | Laai PDF af
Wat word deur hierdie bepalings gedek
Ons weet dit lyk aanloklik om hierdie diensbepalings oor te slaan, maar dit is belangrik om te bepaal wat jy van ons kan verwag wanneer jy Google se dienste gebruik, en wat ons van jou verwag.
Hierdie Diensbepalings weerspieël die manier waarop Google se besigheid werk, die wette wat op ons maatskappy van toepassing is, en sekere dinge wat ons nog altyd as waar beskou het. Gevolglik help hierdie Diensbepalings om Google se verhouding met jou te definieer terwyl jy met ons dienste omgaan. Byvoorbeeld, hierdie bepalings sluit die volgende onderwerpopskrifte in:
- Wat jy van ons kan verwag, wat beskryf hoe ons ons dienste lewer en ontwikkel
- Wat ons van jou verwag, wat sekere reëls vir die gebruik van ons dienste vasstel
- Inhoud in Google-dienste, wat die intellektuele-eiendomregte op die inhoud wat jy in ons dienste vind, beskryf – hetsy daardie inhoud aan jou, Google, of ander behoort
- In die geval van probleme of meningsverskille, wat beskryf watter ander wetlike regte jy het, en wat om te verwag indien iemand hierdie bepalings oortree
Deur van Dit is belangrik dat jy hierdie bepalings verstaan, want deur ons dienste te gebruik te maak, stem jy in tot hierdie bepalings. Lees dit asseblief aandagtig deur.
Ons dienste is baie uiteenlopend, dus kan daar soms bykomende bepalings of produkvereistes van toepassing wees (insluitend ouderdomsvereistes). Bykomende bepalings sal beskikbaar wees by die relevante dienste, en daardie bykomende voorwaardes word deel van jou ooreenkoms met ons as jy daardie dienste gebruik.
Ons publiseer bo en behalwe hierdie bepalings ook 'n privaatheidsbeleid. Al is dit nie deel van hierdie bepalings nie, moedig ons jou aan om dit te lees om beter te verstaan hoe jy jou inligting kan opdateer, bestuur, uitvoer en uitvee.
Diensverskaffer
Google se dienste word verskaf deur, en jy sluit 'n kontrak met:
Google LLC
ingerig ingevolge die wette van die deelstaat Delaware, VSA, en bedryf ingevolge die wette van die VSA
1600 Amphitheatre Parkway
Mountain View, California 94043
VSA
Ouderdomsvereistes
As jy jonger is as die ouderdom wat vereis word om jou eie Google-rekening te bestuur, moet jy jou ouer of wettige voog se toestemming hê om 'n Google-rekening te gebruik. Laat jou ouer of wettige voog asseblief hierdie bepalings saam met jou lees.
As jy 'n ouer of wettige voog is en jy laat jou kind toe om die dienste te gebruik, dan is hierdie bepalings op jou van toepassing en is jy verantwoordelik vir jou kind se aktiwiteit op die dienste.
Sommige Google-dienste het bykomende ouderdomsvereistes soos beskryf in hul diensspesifieke bykomende bepalings en beleide.
Jou verhouding met Google
Hierdie bepalings help om die verhouding tussen jou en Google te definieer. Oor die algemeen gee ons jou toestemming om ons dienste te gebruik as jy instem om hierdie bepalings te volg, wat weerspieël hoe Google se besigheid werk en hoe ons geld verdien. Wanneer ons van “Google” en "ons" praat, bedoel ons Google LLC en sy geaffilieerdes.
Gebruik Wat jy van ons dienste kan verwag
Jy moet enige beleid wat aan jou beskikbaar gestel is binne die dienste, navolg.
Verskaf 'n wye reeks nuttige dienste
Ons verskaf 'n wye reeks dienste wat onderworpe is aan hierdie bepalings, insluitend:
- toepassings en werwe (soos Search en Maps)
- platforms (soos Google Play)
- geïntegreerde dienste (soos Maps wat by ander maatskappye se toepassings of werwe ingebed is)
- toestelle (soos Google Home)
Ons dienste word ontwerp om saam te werk, wat dit vir jou makliker maak om van een aktiwiteit na die volgende te beweeg. Byvoorbeeld, Maps kan jou herinner om te vertrek vir 'n afspraak wat in jou Google Kalender verskyn.
Verbeter Google-dienste
Moenie Ons ontwikkel voortdurend nuwe tegnologieë en kenmerke om ons dienste misbruik nie. Byvoorbeeld, moenie met ons dienste inmeng of probeer te verbeter. Ons belê byvoorbeeld in kunsmatige intelligensie wat masjienleer gebruik om toegang daartoe strooipos en wanware te verkry deur ’n ander metode bespeur en te gebruik as die koppelvlak en die instruksies wat ons voorsien nie. Jy mag slegs ons dienste gebruik soos deur die wet gemagtig, insluitend relevante uitvoer- blokkeer, en heruitvoer-beheermaatreëls en -regulasies. Ons kan ons dienste aan jou opskort of beëindig as jy jou nie by innoverende kenmerke soos gelyktydige vertalings te verskaf. As deel van hierdie voortdurende verbetering voeg ons bepalings soms kenmerke en beleid neerlê nie, funksies by of verwyder hulle; vermeerder of as verminder beperkings op ons wangedrag vermoed dienste; en dit ondersoek begin met die aanbieding van nuwe dienste of die staak van ou dienste.
As ons wesenlike veranderinge aanbring wat jou gebruik van ons dienste negatief beïnvloed of as ons ophou om 'n diens aan te bied, sal ons vir jou redelike voorafkennisgewing gee, asook die geleentheid om jou inhoud van jou Google-rekening af uit te voer met Google Takeout, behalwe in dringende situasies, soos om misbruik te voorkom, in reaksie op wetlike vereistes of om aandag te skenk aan sekuriteit- en bedryfskwessies.
Wat ons van jou verwag
Volg hierdie bepalings en bykomende diensspesifieke bepalings
Die toestemming wat ons vir jou gee om ons dienste te gebruik, duur voort so lank jy aanhou om jou verantwoordelikhede na te kom in:
- hierdie bepalings
- diensspesifieke bykomende bepalings, wat byvoorbeeld goed soos bykomende ouderdomsvereistes kan insluit
Ons stel ook verskeie beleide, hulpsentrums en ander hulpbronne aan jou beskikbaar om algemene vrae te antwoord en verwagtinge oor die gebruik van ons dienste te stel. Hierdie hulpbronne sluit ons Privaatheidsbeleid, Kopiereg-hulpsentrum, Veiligheidsentrum en ander bladsye wat van ons beleidewerf af beskikbaar is, in.
Die gebruik van Al gee ons dienste gee nie aan vir jou eienaarskap van enige intellektuele eiendomsregte in ons dienste of die inhoud wat jy besoek nie. Jy mag nie inhoud van ons dienste gebruik nie, tensy jy toestemming by die eienaar daarvan verkry het of andersins deur die wet gemagtig word. Hierdie bepalings gee nie aan jou die reg om enige handelsmerke of logo’s wat in ons dienste voorkom, te gebruik nie. Jy mag nie, behou ons enige regskennisgewings intellektuele-eiendom-regte wat ons in of saam met ons die dienste gewys word, verwyder, verberg of verander nie het.
Respekteer ander
Baie van ons dienste maak dit vir jou moontlik om met ander in aanraking te kom. Ons wil 'n respekvolle omgewing vir almal volhou, wat beteken dat jy hierdie basiese gedragsreëls moet volg:
- voldoen aan toepaslike wette, insluitend uitvoerbeheer, sanksies en wette oor mensehandel
- respekteer die regte van ander, insluitend regte op privaatheid en intellektuele eiendom
- moenie ander of jouself mishandel of skade aandoen nie (of dreig of sulke mishandeling of skade aanmoedig nie) – byvoorbeeld, deur ander te mislei, te bedrieg, te beledig, af te knou of te teister
- moenie die dienste misbruik, beskadig, daarmee inmeng, of hulle ontwrig nie
Ons diensspesifieke bykomende bepalings en beleide verskaf bykomende besonderhede oor gepaste handeling en gedrag wat alle gebruikers van hierdie dienste moet nakom. As jy bevind dat ander nie hierdie reëls nakom nie, laat baie van ons dienste jou toe om misbruik te rapporteer. As ons aandag gee aan 'n verslag oor misbruik, verskaf ons ook 'n regverdige proses, soos beskryf in die afdeling oor Optrede wanneer daar probleme is.
Toestemming om jou inhoud te gebruik
Van die inhoud wat deur Sommige van ons dienste gewys word, behoort nie aan Google nie. Hierdie inhoud is die uitsluitlike verantwoordelikheid van die entiteit wat ontwerp om dit beskikbaar stel. Ons kan inhoud hersien vir jou moontlik te maak om jou inhoud op te laai, in te dien, te bepaal berg, te stuur, te ontvang of dit onwettig is of te deel. Jy het geen verpligting om enige inhoud aan ons beleid skend dienste te verskaf nie, en ons kan inhoud verwyder of die vertoning daarvan weier as ons redelikerwys glo dat dit ons beleid skend of staan jou vry om die wet oortree. Maar dit beteken nie noodwendig dat ons inhoud te kies wat jy wil verskaf. As jy besluit om inhoud hersien nie, so op te laai of te deel, moet jy asseblief nie aanneem seker maak dat ons jy die nodige regte het om dit te doen nie en dat die inhoud wettig is.
In verband met jou gebruik van die dienste kan ons vir jou diensaankondigings, administratiewe boodskappe en ander inligting stuur. Jy kan kies om sommige van hierdie kommunikasie nie te ontvang nie.
Van ons dienste is beskikbaar op mobiele toestelle. Moenie sodanige Dienste op ’n manier gebruik wat jou aandag aftrek en jou verhoed om verkeers- of veiligheidswette te gehoorsaam nie.
Lisensie
Jou inhoud bly joune, wat beteken jy behou enige intellektuele-eiendom-regte wat jy op jou inhoud het. Byvoorbeeld, jy het intellektuele-eiendomregte op die skeppende inhoud wat jy maak, soos resensies wat jy skryf. Of jy kan die reg hê om iemand anders se skeppende inhoud te deel as hulle vir jou hul toestemming gegee het.
Ons het jou toestemming nodig as jou intellektuele-eiendomregte ons gebruik van jou inhoud beperk. Jy gee daardie toestemming aan Google deur hierdie lisensie.
Wat word gedek
Hierdie lisensie dek jou inhoud as daardie inhoud deur intellektuele-eiendomregte beskerm word.
Wat nie gedek word nie
- Hierdie lisensie beïnvloed nie jou privaatheidsregte nie – dit handel net oor jou intellektuele-eiendomregte
- Hierdie lisensie dek nie hierdie soorte inhoud nie:
- feitelike inligting wat jy verskaf wat publiek beskikbaar is, soos regstellings aan die adres van 'n plaaslike besigheid. Daardie inligting vereis nie 'n lisensie nie omdat dit as algemene kennis beskou word wat enigiemand kan gebruik.
- terugvoer wat jy aanbied, soos voorstelle oor hoe ons ons dienste kan verbeter Terugvoer word in die Diensverwante kommunikasie-afdeling hieronder gedek.
Omvang
Hierdie lisensie is:
- wêreldwyd, wat beteken dit is oral in die wêreld geldig
- nie-eksklusief, wat beteken jy kan die lisensie vir jou inhoud aan ander verleen
- tantièmevry, wat beteken daar is geen fooie vir hierdie lisensie nie
Regte
Hierdie lisensie laat Google toe om:
- jou inhoud te hou, te reproduseer, te versprei en te gebruik – byvoorbeeld, om jou inhoud in ons stelsels te stoor en dit toeganklik te maak waar jy ook al is
- jou inhoud te publiseer, publiek uit te voer, of publiek te vertoon as jy dit vir ander sigbaar gemaak het
- jou inhoud te wysig en afgeleide werke wat op jou inhoud gebaseer is te skep, soos om dit te herfomateer of te vertaal
- hierdie regte te sublisensieer aan:
- ander gebruikers sodat die dienste kan werk soos dit ontwerp is, soos om dit vir jou moontlik te maak om foto's te deel met die mense wat jy kies
- ons kontrakteurs wat ooreenkomste met ons onderteken het wat met hierdie bepalings ooreenstem, net vir die beperkte doeleindes wat in die Doel-afdeling hieronder beskryf word
Doel
Hierdie lisensie is vir die beperkte doeleinde om:
- die dienste te bedryf en te verbeter, wat beteken die dienste word toegelaat om te werk soos dit ontwerp is en nuwe kenmerke en funksies word geskep. Dit sluit in dat geoutomatiseerde stelsels en algoritmes gebruik word om jou inhoud te ontleed:
- strooipos, wanware en onwettige inhoud
- om patrone in data te herken, soos om te bepaal wanneer om 'n nuwe album in Google Foto's voor te stel om verwante foto's saam te hou
- om ons dienste vir jou te pasmaak, soos om aanbevelings en gepersonaliseerde soekresultate, inhoud en advertensies (wat jy in Advertensie-instellings kan verander of afskakel) te verskaf
- inhoud wat jy publiek gedeel het, te gebruik om die dienste te bemark. Byvoorbeeld, ons sal dalk 'n resensie wat jy geskryf het aanhaal om 'n Google-toepassing te bemark. Of ons sal dalk 'n skermkiekie van 'n program wat jy in die Play Winkel aanbied, gebruik om Google Play te bemark.
- die ontwikkeling van nuwe tegnologieë en dienste vir Google in ooreenstemming met hierdie bepalings
Tydsduur
Hierdie lisensie duur so lank as wat jou inhoud deur intellektuele-eiendomregte beskerm word.
As jy enige inhoud wat deur hierdie lisensie gedek word uit ons dienste verwyder, sal ons stelsels binne 'n redelike tydsverloop ophou om daardie inhoud publiek beskikbaar te maak. Daar is twee uitsonderings:
- As jy reeds jou inhoud met ander gedeel het voordat jy dit verwyder het. Byvoorbeeld, as jy 'n foto gedeel het met 'n vriend wat toe 'n kopie daarvan gemaak het of dit weer gedeel het, sal daardie foto dalk aanhou om in jou vriend se Google-rekening te verskyn selfs nadat jy dit uit jou Google-rekening verwyder het.
- As jy jou inhoud deur ander maatskappye se dienste beskikbaar maak, is dit moontlik dat soekenjins, insluitend Google Search, jou inhoud steeds as deel van hul soekresultate sal kry en vertoon.
Gebruik van Google-dienste
Jou Google-rekening
Jy As jy aan hierdie ouderdomsvereistes voldoen, kan ’ jy 'n Google-rekening skep vir jou gerief. Sommige dienste vereis dat jy 'n Google-rekening nodig hê het om sommige van ons dienste te gebruik. Jy kan jou eie Google-rekening skep, of jou Google-rekening kan deur ’n administrateur aan jou toegewys word, byvoorbeeld jou werkgewer of opvoedkundige instansie. As werk – byvoorbeeld, jy ’ het 'n Google-rekening nodig om Gmail te gebruik wat deur ’ sodat jy 'n administrateur aan plek het waar jy jou toegeken is, e-posse kan daar ander of bykomende bepalings van toepassing wees stuur en jou administrateur kan in staat wees om toegang tot jou rekening te kry of dit te deaktiveer ontvang.
Om jou Google-rekening te beskerm, hou jou wagwoord vertroulik. Jy is verantwoordelik vir die aktiwiteit wat op of deur jy met jou Google-rekening gebeur. Probeer doen, insluitend om redelike stappe te neem om nie jou Google-rekeningwagwoord vir derdepartyprogramme rekening veilig te hergebruik nie. As jy bewus word van enige ongemagtigde hou. Ons moedig jou aan om gereeld die Sekuriteitkontrole te gebruik van jou wagwoord of Google-rekening, moet jy hierdie instruksies volg.
Beskerming van privaatheid en kopiereg
Gebruik Google-dienste namens 'n organisasie
Baie organisasies, soos besighede, nie-winsorganisasies en skole, benut ons dienste. Om ons dienste namens 'n organisasie te gebruik:
- moet 'n gemagtigde verteenwoordiger van die organisasie tot hierdie bepalings instem
- kan jou organisasie se administrateur 'n Google-rekening aan jou toewys. Daardie administrateur kan van jou vereis om bykomende reëls te volg en sal dalk toegang tot jou Google-rekening kan kry of dit kan deaktiveer.
Diensverwante kommunikasie
Google se privaatheidsbeleide verduidelik hoe Om ons dienste aan jou persoonlike data hanteer te lewer, stuur ons soms diensaankondigings en ander inligting aan jou privaatheid beskerm wanneer jy van ons dienste gebruik maak. Deur van. Raadpleeg Google se privaatheidsbeleid om meer te wete te kom oor hoe ons dienste gebruik te maak, stem jy in dat Google sodanige data kan gebruik in ooreenstemming met ons privaatheidsbeleide jou kommunikeer.
Ons reageer op kennisgewings van beweerde kopieregskending en beëindig die rekeninge van herhaalde oortreders volgens die proses wat uiteengesit is in die sogenaamde Digital Millennium Copyright Act van die VSA.
Ons verskaf inligting om houers van kopiereg te help om hulle intellektuele eiendom aanlyn te bestuur. As jy vermoed dat iemand jou kopiereg skend en jy wil ons daarvan in kennis stel, kan jy inligting oor die indiening van kennisgewings en Google se beleid oor reaksie op kennisgewings in ons Hulpsentrum kry.
As jy besluit om vir ons terugvoer te gee, soos voorstelle om ons dienste beter te maak, kan ons sonder 'n verpligting teenoor jou uitvoering gee aan jou terugvoer.
Jou inhoud Inhoud in ons Google-dienste
Sommige van ons dienste laat jou toe om inhoud op te laai, in te dien, te stoor, te stuur of te ontvang. Jy behou eienaarskap van enige intellektuele eiendomsregte wat jy in die inhoud besit. Kortliks, wat aan jou behoort bly joune.
Wanneer jy inhoud na of deur middel van ons dienste oplaai, indien, stoor, stuur of ontvang, gee jy Google (en dié met wie ons saamwerk), 'n wêreldwye lisensie om sodanige inhoud te gebruik, te huisves, te stoor, te reproduseer, te wysig, afgeleide werke te skep (soos dié wat die gevolg is van vertalings, aanpassings of ander veranderinge wat ons aanbring sodat jou inhoud beter met ons dienste saamwerk), te kommunikeer, te publiseer, publiek uit te voer, publiek ten toon te stel en te versprei. Die regte wat jy in hierdie lisensie toeken, is vir die beperkte doel om ons dienste in werking te hou, te bevorder en te verbeter, en om nuwe dienste te ontwikkel. Die lisensie bly geldig, selfs al hou jy op om ons dienste te gebruik (byvoorbeeld vir 'n besigheidslysinskrywing wat jy by Google Maps gevoeg het). Sommige dienste kan maniere voorstel om toegang tot inhoud wat aan daardie diens voorsien is, te verkry en dit te verwyder. Daar is ook bepalings of instellings in sommige van ons dienste wat die omvang van ons gebruik van inhoud wat by daardie dienste ingedien is, beperk. Maak seker dat jy oor die nodige regte beskik om aan ons hierdie lisensie te gee vir enige inhoud wat jy by ons dienste indien.
Ons outomatiese stelsels analiseer jou inhoud (insluitend e-posse) om aan jou persoonlik relevante produkkenmerke te bied, insluitende pasgemaakte soekresultate, pasgemaakte advertensies en die opsporing van strooipos en wanware. Hierdie analise vind plaas wanneer die inhoud gestuur, ontvang en gestoor word.
Jou inhoud
As jy ’n Google-rekening het, kan Sommige van ons dalk dienste gee vir jou die geleentheid om jou profielnaam, profielfoto en handelinge wat inhoud publiek beskikbaar te maak – byvoorbeeld, jy uitvoer op Google kan dalk 'n produk- of op derdepartyprogramme wat aan jou Google-rekening gekoppel is, in ons Dienste wys (soos +1’e, resensies restaurantresensie plaas wat jy skryf en opmerkings wat jy plaas), insluitend in advertensies en ander kommersiële kontekste. Ons sal die besluite wat geskryf het, of jy maak om deling- of sigbaarheidinstellings in jou Google-rekening te beperk, respekteer. Jy kan byvoorbeeld jou instellings kies sodat jou naam en foto nie in ’ 'n advertensie verskyn nie blogplasing oplaai wat jy geskep het.
- Sien die Toestemming om jou inhoud te gebruik-afdeling vir meer oor jou regte op jou inhoud en hoe jou inhoud in ons dienste gebruik word
- Sien die afdeling oor Verwydering van jou inhoud om uit te vind wanneer en hoekom ons gebruikergegenereerde inhoud van ons dienste sal verwyder
As jy dink dat iemand jou intellektuele-eiendomregte, aantas, kan jy vir ons 'n kennisgewing oor die aantasting stuur en ons sal toepaslik optree. Byvoorbeeld, ons sal die Google-rekeninge opskort of sluit van herhaalde aantasters van kopiereg soos beskryf in ons Kopiereghulpsentrum.
Google-inhoud
Jy kan Sommige van ons dienste sluit inhoud in wat aan Google behoort – byvoorbeeld, baie van die privaatheidsbeleid of bykomende bepalings vir spesifieke dienste meer te wete kom oor hoe visuele illustrasies wat jy in Google Maps sien. Jy mag Google se inhoud gebruik soos toegelaat deur hierdie bepalings en stoor. As jy terugvoer enige diensspesifieke bykomende bepalings, maar ons behou enige intellektuele-eiendomregte wat ons op ons inhoud het. Moenie enige van ons handelsmerke, logo's of regskennisgewings verwyder, verberg of voorstelle verander nie. Raadpleeg asseblief die bladsy oor Google-handelsmerktoestemmings as jy ons dienste indien, kan ons jou terugvoer handelsmerk of voorstelle logo's wil gebruik sonder enige verpligting teenoor jou.
Ander inhoud
Laastens gee sommige van ons dienste jou toegang tot inhoud wat aan ander mense of organisasies behoort — byvoorbeeld, 'n winkeleienaar se beskrywing van hul eie besigheid, of 'n koerantartikel wat op Google Nuus gewys word. Jy mag nie hierdie inhoud gebruik sonder daardie persoon of organisasie se toestemming of soos andersins deur wetgewing toegelaat word nie. Die sienings wat in ander mense of organisasies se inhoud weergegee word, is hulle s'n en weerspieël nie noodwendig Google se sienings nie.
Oor sagteware Sagteware in ons Google-dienste
Sommige van ons dienste sluit sagteware in wat afgelaai kan word. Ons gee vir jou toestemming om daardie sagteware as deel van die dienste te gebruik.
Die lisensie wat ons aan jou verleen is:
- wêreldwyd, wat beteken dit is oral in die wêreld geldig
- nie-eksklusief, wat beteken ons kan die lisensie vir ons sagteware aan ander verleen
- tantièmevry, wat beteken daar is geen fooie vir hierdie lisensie nie
- persoonlik, wat beteken dit is nie van toepassing op iemand anders nie
- ontoewysbaar, wat beteken jy kan nie die lisensie aan iemand anders toewys of oordra nie
Sommige van ons dienste sluit sagteware in wat ingevolge oopbronlisensiebepalings aangebied word en wat ons aan jou beskikbaar stel. Daar is somtyds voorwaardes in die oopbronlisensie wat sekere dele van hierdie bepalings uitdruklik vervang, en daarom moet jy asseblief seker maak dat jy daardie lisensies lees.
Jy mag nie enige deel van ons dienste of sagteware kopieer, wysig, versprei, verkoop of verhuur nie. Jy mag ook nie enige van ons bronkode ontmantel of probeer ekstraheer nie, tensy jy ons geskrewe toestemming het of as toepaslike wetgewing jou toelaat om dit te doen.
Wanneer ’ 'n diens aflaaibare sagteware vereis of insluit, kan hierdie word daardie sagteware soms outomaties op jou toestel opgedateer word sodra ’ 'n nuwe weergawe of kenmerk beskikbaar is. Sommige dienste kan maak dit vir jou vra moontlik om jou outomatiese opdateringinstellings te verander verstel.
In die geval van probleme of meningsverskille
Google bied aan jou ’ Volgens die wet het jy die reg tot (1) diens van 'n persoonlike, wêreldwye, tantieme-vrye, nie-oordraagbare sekere gehalte, en nie-eksklusiewe lisensie (2) maniere om die sagteware wat deur Google aan jou verskaf word probleme reg te stel as deel van die dienste, te gebruik dinge skeefloop. Hierdie lisensie is vir die uitsluitlike doel om jou in staat te stel om die voordele van die dienste soos deur Google verskaf, te gebruik en te geniet op die wyse wat deur hierdie bepalings toegelaat word. Jy mag beperk nie of neem nie enige deel van ons dienste of ingeslote sagteware kopieer, verander, versprei, verkoop of verhuur daardie regte weg nie, en. Byvoorbeeld, as jy mag ook nie omgekeerde ontwikkelingswerk doen of poog om die bronkode van daardie sagteware uit te vind nie, tensy 'n verbruiker is, geniet jy steeds alle wetlike regte wat aan verbruikers verleen word ingevolge toepaslike wetgewing daardie beperkings verbied of jy ons geskrewe toestemming het.
Waarborg
Ons verskaf ons dienste met billike bekwaamheid en sorg. As ons nie voldoen aan die gehaltevlak wat in hierdie waarborg beskryf word nie, stem jy in om ons in te lig en sal ons saam met jou werk om die kwessie te probeer oplos.
Vrywarings
Die enigste beloftes wat ons maak ten opsigte van ons dienste (insluitend die inhoud in die dienste, die spesifieke funksies van ons dienste, of hul betroubaarheid, beskikbaarheid of vermoë om aan jou behoeftes te voldoen) word (1) in die Waarborg-afdeling beskryf, (2) in die diensspesifieke bykomende bepalings gestel, of (3) ingevolge toepaslike wette verskaf. Ons maak nie enige ander beloftes ten opsigte van ons dienste nie.
En tensy dit deur die wet vereis word, gee ons nie stilswyende waarborge nie, soos die stilwyende waarborge van verkoopbaarheid, geskiktheid vir 'n bepaalde doel en nie-aantasting.
Aanspreeklikhede
Vir alle gebruikers
Hierdie bepalings beperk net ons verantwoordelikhede soos toegelaat deur toepaslike wetgewing. In besonder beperk hierdie bepalings nie Google se aanspreeklikheid ten opsigte van dood of persoonlike beserings, bedrog, bedrieglike wanvoorstelling, growwe nalatigheid of opsetlike wangedrag nie.
Oopbronsagteware is vir ons belangrik. Sommige sagteware Google sal, afgesien van die regte en verantwoordelikhede wat in ons dienste gebruik hierdie afdeling bespreek word, kan dalk onder ’n oopbronlisensie aangebied word wat (in geval van probleme of verskille), nie verantwoordelik wees vir enige ander verliese nie, tensy hulle veroorsaak is deur ons aan jou sal beskikbaar stel. Daar kan voorwaardes in die oopbronlisensie wees wat sommige skending van hierdie bepalings uitdruklik ophef of bykomende diensspesifieke bepalings.
Net vir besigheidsgebruikers en organisasies
As jy 'n besigheidsgebruiker of organisasie is, dan, in die mate wat deur toepaslike wetgewing toegelaat word:
- Jy sal Google en sy direkteure, amptenare, werknemers en kontrakteurs vrywaar van enige geregtelike stappe deur 'n derde party (insluitend stappe deur regeringsowerhede) wat spruit uit jou onwettige gebruik van die dienste of die oortreding van hierdie bepalings of bykomende diensspesifieke bepalings of wat daarmee verband hou. Hierdie vrywaring dek enige aanspreeklikheid of koste wat spruit uit eise, verliese, skade, hofbeslissings, boetes, gedingkoste en regsfooie.
- Google sal nie vir die volgende aanspreeklikhede verantwoordelik wees nie:
- verlies aan wins, inkomste, besigheidsgeleenthede, klandisiewaarde of verwagte besparings
- indirekte of gevolglike verlies
- bestraffende skadevergoeding
- Google se totale aanspreeklikheid wat spruit uit of verband hou met hierdie bepalings is beperk tot (1) US$500 of (2) 125% van die fooie wat jy in die 12 maande voor die verbreking van die bepalings betaal het om die betrokke dienste te gebruik, watter een ook al die grootste is
As jy wetlik vrygestel is van sekere verantwoordelikhede, insluitend vrywaring, is daardie verantwoordelikhede ingevolge hierdie bepalings nie op jou van toepassing nie. Byvoorbeeld, die Verenigde Nasies is vrygestel van sekere wetlike verpligtinge en hierdie bepalings vervang nie daardie vrystellings nie.
Optrede wanneer daar probleme is
Voordat ons optree soos hieronder beskryf word, sal ons jou, indien redelikerwys moontlik, vooraf in kennis stel, die rede vir ons optrede beskryf en jou die geleentheid gee om die probleem reg te stel, tensy ons redelikerwys glo dat indien ons dit doen, ons:
- skade of aanspreeklikheid vir 'n gebruiker, derde party of Google sal veroorsaak
- die wet of 'n wetstoepassingsgesag se opdrag sal oortree
- bring 'n ondersoek in gedrang
- die werksaamhede, integriteit of sekuriteit van ons dienste in gedrang sal bring
Verwyder jou inhoud
As ons redelikerwys meen dat enige van jou inhoud (1) hierdie bepalings, diensspesifieke bykomende bepalings of beleide skend , (2) toepaslike wetgewing oortree, of (3) skade aan ons gebruikers, derde partye of Google kan aanrig, behou ons die reg voor om sommige of al daardie inhoud ingevolge toepaslike wetgewing te verwyder. Voorbeelde sluit in kinderpornografie, inhoud wat mensehandel of teistering fasiliteer, en inhoud wat iemand anders se intellektuele-eiendomregte aantas.
Wysiging en Opskorting of beëindiging van ons jou toegang tot Google-dienste
Ons is voortdurend besig om ons dienste te verbeter en te verander. Ons kan funksies of kenmerke byvoeg of verwyder, en ons mag ’n diens opskort of heeltemal staak.
Jy kan te eniger tyd ophou Google behou die reg voor om van ons jou toegang tot die dienste gebruik op te skort of te maak, alhoewel ons spyt sal wees om beëindig of jou te verloor. Google kan ook ophou om dienste aan jou -rekening uit te verskaf, of op vee as enige stadium nuwe beperkinge by ons dienste voeg of skep. van hierdie dinge gebeur:
Ons glo dat jy jou data besit en dit is belangrik dat jou toegang tot sodanige data behou word. As ons ’n diens staak, sal ons, waar redelikerwys moontlik, jou oor ’n billike tydperk kennis gee en kans gee om inligting van daardie diens te onttrek.
Ons garansies en vrywarings
- as jy wesenlik of herhaaldelik hierdie bepalings, diensspesifieke bykomende bepalings of beleide oortree
- daar van ons vereis word om dit te doen om aan 'n wetlike vereiste of 'n hofbevel te voldoen
- ons redelikerwys glo dat jou optrede skade of aanspreeklikheid vir 'n gebruiker, derde party of Google veroorsaak – byvoorbeeld, deur kraking, uitvissing, teistering, die stuur van strooipos, die misleiding van ander, of die uitvee van inhoud wat nie aan jou behoort nie
As jy glo jou Google-rekening is verkeerdelik opgeskort of beëindig, kan jy appél aanteken.
Ons verskaf Dit staan jou natuurlik altyd vry om enige tyd op te hou om ons dienste deur te gebruik te maak van ’n kommersieel billike vlak van vaardigheid en sorg, en ons hoop. As jy sal geniet wel ophou om dit 'n diens te gebruik. Maar daar is sekere dinge wat, sal ons graag wil weet hoekom sodat ons nie oor kan aanhou om ons dienste beloof nie te verbeter.
BEHALWE VIR DIT WAT UITDRUKLIK IN HIERDIE BEPALINGS OF BYKOMENDE BEPALINGS UITEENGESIT WORD, MAAK NÓG GOOGLE NÓG SY VERSKAFFERS OF VERSPREIDERS ENIGE SPESIFIEKE BELOFTES OOR DIE DIENSTE. BYVOORBEELD, ONS GEE GEEN ONDERNEMING OOR DIE INHOUD WAT IN HIERDIE DIENSTE VERVAT IS, DIE SPESIFIEKE FUNKSIE VAN DIE DIENSTE, OF HULLE BETROUBAARHEID, BESKIKBAARHEID OF VERMOË OM AAN JOU BEHOEFTES TE VOLDOEN NIE. ONS LEWER DIE DIENS “NET SOOS DIT IS.”
SEKERE JURISDIKSIES MAAK VOORSIENING VIR SEKERE GARANSIES, SOOS DIE NIE-UITDRUKLIKE WAARBORG VAN VERKOOPBAARHEID, DOELMATIGHEID VIR ’N SPESIFIEKE DOEL EN NIESKENDING. IN DIE MATE WAARTOE DIT DEUR DIE WET TOEGELAAT WORD, SLUIT ONS ALLE GARANSIES UIT.
Aanspreeklikheid vir ons dienste
WANNEER DIT DEUR DIE WET TOEGELAAT WORD, SAL GOOGLE, EN SY VERSKAFFERS EN VERSPREIDERS, NIE VERANTWOORDELIK WEES VIR ’n VERLIES AAN WINS, INKOMSTE, OF DATA, FINANSIËLE VERLIESE OF INDIREKTE, SPESIALE, GEVOLGLIKE OF BESTRAFFENDE SKADEVERGOEDING NIE.
SOVER DIT DEUR DIE WET TOEGELAAT WORD, IS DIE TOTALE AANSPREEKLIKHEID VAN GOOGLE, EN SY VERSKAFFERS EN VERSPREIDERS, VIR ENIGE EIS ONDER HIERDIE BEPALINGS, INSLUITEND VIR ENIGE UITDRUKLIKE WAARBORGE, BEPERK TOT DIE BEDRAG WAT JY AAN ONS BETAAL HET OM DIE DIENSTE TE GEBRUIK (OF, INDIEN ONS SOU VERKIES, OM WEER HIERDIE DIENSTE AAN JOU TE VERSKAF).
IN ALLE GEVALLE SAL GOOGLE, EN SY VERSKAFFERS EN VERSPREIDERS, NIE AANSPREEKLIK WEES VIR ENIGE VERLIES OF SKADE WAT NIE REDELIKERWYS VOORSIEN KON WORD NIE.
Besigheidsgebruik van ons dienste
As jy ons dienste namens ’n besigheid gebruik, aanvaar daardie besigheid hierdie bepalings. Dit vrywaar en stel Google en sy sustersmaatskappye, ampsdraers, agente en werknemers vry van enige eis, regsgeding of handeling wat kan voortspruit uit of verband hou met die gebruik van die dienste of skending van hierdie bepalings, insluitend enige aanspreeklikheid of uitgawes wat kan voortspruit uit eise, verliese, skade, hofsake, uitsprake, gedingkoste en prokureursfooie.
Meer oor hierdie bepalings
Ons kan hierdie bepalings of enige bykomende bepalings wat op ’n diens van toepassing is, verander om veranderinge in die wet of in ons dienste te reflekteer. Jy behoort gereeld na die bepalings te kyk. Ons sal ’n kennisgewing oor wysigings aan hierdie bepalings op hierdie blad plaas. Ons sal ’n kennisgewing van bykomende bepalings wat gewysig is, in die relevante diens plaas. Veranderinge sal nie terugwerkend van toepassing wees nie en sal nie vroeër van krag raak as veertien dae nadat dit geplaas is nie. Veranderinge wat nuwe funksies aan ’n diens bied, of veranderinge wat weens wetlike redes aangebring is, sal dadelik van krag wees. As jy nie instem tot die gewysigde bepalings vir ’n diens nie, moet jy jou gebruik van daardie diens beëindig.
As daar konflik tussen hierdie bepalings en die bykomende bepalings is, sal die bykomende bepalings vir daardie konflik geld.
Hierdie bepalings reël die verhouding tussen jou en Google. Hulle skep nie enige derdeparty-begunstigdes se regte nie.
As jy jou nie by hierdie bepalings neerlê nie, en ons neem nie dadelik stappe teen jou nie, beteken dit nie dat ons enige van ons regte prysgee nie (soos om in die toekoms stappe te neem).
As dit sou gebeur dat ’n spesifieke bepaling nie afdwingbaar is nie, sal dit nie ander bepalings beïnvloed nie.
Die wette van Kalifornië, VSA, sal van toepassing wees, uitsluitend Kalifornië se reëls oor botsende wette, op enige geskil wat mag voortspruit of verband hou met hierdie voorwaardes of dienste. Alle eise wat voortspruit uit of verband hou met hierdie bepalings of dienste, sal slegs in die federale of geregshowe van Santa Clara County, Kalifornië, VSA gelitigeer word, en jy en Google stem in tot persoonlike jurisdiksie in hierdie howe.
Geskilbeslegting, heersende wetgewing en howe
Vir inligting oor hoe om Google te kontak, besoek asseblief ons kontakbladsy.
Die wette van Kalifornië, ongeag reëls oor botsende wette, sal alle geskille beheer wat kan spruit uit of wat verband hou met hierdie bepalings, diensspesifieke bykomende bepalings of enige verwante dienste. Hierdie geskille sal slegs in die federale of deelstaathowe van Santa Clara County, Kalifornië, VSA gelitigeer word, en jy en Google stem in tot persoonlike jurisdiksie in hierdie howe.
Tot die mate dat toepaslike wetgewing verhoed dat sekere dispute in 'n Kaliforniese hof opgelos word, kan jy hierdie dispute by jou plaaslike howe indien. Net so sal hierdie dispute ingevolge die toepaslike plaaslike wette van jou land, deelstaat of ander plek van verblyf besleg word as toepaslike plaaslike wetgewing jou plaaslike hof verhinder om Kaliforniese wetgewing toe te pas om hierdie dispute op te los.
Meer oor hierdie bepalings
Jy het volgens die wet sekere regte wat nie deur 'n kontrak soos hierdie diensbepalings beperk kan word nie. Hierdie bepalings is hoegenaamd nie bedoel om daardie regte te beperk nie.
Hierdie bepalings beskryf die verhouding tussen jou en Google. Hulle skep geen wetlike regte vir ander mense of organisasies nie, selfs as ander deur die verhouding ingevolge hierdie bepalings bevoordeel word.
Ons wil hierdie bepalings maklik maak om te verstaan en daarom het ons voorbeelde uit ons dienste gebruik. Van die dienste wat genoem word, is egter dalk nie in jou land beskikbaar nie.
As hierdie bepalings teenstrydig is met die bykomende diensspesifieke bepalings, sal die bykomende bepalings daardie diens beheer.
As dit sou gebeur dat ’n spesifieke bepaling nie geldig of afdwingbaar is nie, sal dit nie enige ander bepalings beïnvloed nie.
As jy nie hierdie bepalings of die bykomende diensspesifieke bepalings volg nie en ons neem nie dadelik stappe nie, beteken dit nie dat ons enige regte prysgee wat ons mag hê nie, soos om in die toekoms stappe te doen.
Ons kan hierdie bepalings en bykomende diensspesifieke bepalings opdateer (1) om veranderinge te weerspieël aan ons dienste of hoe ons sake doen – byvoorbeeld, wanneer ons nuwe dienste, kenmerke, tegnologieë, pryse of voordele byvoeg (of oues verwyder), (2) om wetlike, regulatoriese of sekuriteitredes, of (3) om misbruik of skade te voorkom.
As ons hierdie bepalings of bykomende diensspesifieke bepalings wesenlik verander, sal ons vir jou redelike voorafkennisgewing gee, asook die geleentheid om die veranderinge na te gaan, behalwe (1) wanneer ons 'n nuwe diens of kenmerk bekendstel, of (2) in dringende situasies, soos om voortgesette misbruik te voorkom of in reaksie op wetlike vereistes. As jy nie instem tot die veranderinge wat ons aan ons bepalings maak nie, moet jy jou inhoud verwyder en ophou om die dienste te gebruik. Jy kan ook enige tyd jou verhouding met ons beëindig deur jou Google-rekening te sluit.
Definisies
aanspreeklikheid
Verliese weens enige soort regseis, hetsy die eis gebaseer is op 'n kontrak, delik (insluitend nalatigheid), of ander rede, en hetsy hierdie verliese nie redelikerwyse verwag of voorsien kon word nie.
besigheidsgebruiker
'n Individu of entiteit wat nie 'n verbruiker is nie (sien verbruiker).
dienste
Google-dienste wat onderworpe is aan hierdie bepalings, is die produkte en dienste wat gelys word by https://policies.google.com/terms/service-specific, insluitend:
- Google-toepassings en -werwe (soos Search en Maps)
- platforms (soos Google Play)
- geïntegreerde dienste (soos Maps wat op ander maatskappye se toepassings of werwe ingebed is)
- toestelle (soos Google Home)
EU se Platform-tot-Besigheid-regulasie
Die regulasie (EU) 2019/1150 oor die bevordering van billikheid en deursigtigheid vir besigheidsgebruikers van aanlyn bemiddelingdienste.
geaffilieerde
'n Entiteit wat aan die Google-maatskappyegroep behoort, wat verwys na Google LLC en sy filiale, insluitend die volgende maatskappye wat verbruikerdienste in die EU lewer: Google Ireland Limited, Google Commerce Ltd, en Google Dialer Inc.
handelsmerk
Simbole, name en prente wat in die handel gebruik word en wat die goedere of dienste van een individu of organisasie van dié van 'n ander kan onderskei.
Intellektuele-eiendomregte (IE-regte)
Regte op die skeppings van 'n persoon se verstand, soos uitvindings (patentregte), literêre en artistieke werke (kopiereg), ontwerpe (ontwerpregte) en simbole, name en prente wat in die handel gebruik word (handelsmerke). Intellektuele-eiendomregte kan aan jou , 'n ander individu of 'n organisasie behoort.
jou inhoud
Dinge wat jy met ons dienste skryf, oplaai, indien, berg, stuur, ontvang of met Google deel, byvoorbeeld:
- Dokumente, blaaie en skyfies wat jy skep
- blogplasings wat jy deur Blogger oplaai
- resensies wat jy deur Maps indien
- video's wat jy in Drive berg
- e-posse wat jy deur Google stuur en ontvang
- prente wat jy deur Foto's met vriende deel
- reisplanne wat jy met Google deel
kopiereg
'n Wetlike reg wat die skepper van 'n oorspronklike werk (soos 'n blogplasing, foto of video) toelaat om te besluit of en hoe daardie oorspronklike werk deur ander gebruik mag word.
organisasie
n Regsentiteit (soos 'n korporasie, nie-winsorganisasie of skool) en nie 'n individuele persoon nie.
verbruiker
'n Individu wat Google-dienste vir persoonlike, nie-kommersiële doeleindes buite hul handel, besigheid, ambag of beroep gebruik. (Sien besigheidgebruiker)
vrywaar of vrywaring
'n Individu of organisasie se kontraktuele verpligting om te vergoed vir die verliese wat 'n ander individu of organisasie uit geregtelike stappe, soos hofsake, ly.
vrywaring
'n Stelling wat iemand se wetlike verantwoordelikhede beperk.
Waarborg
'n Versekering dat 'n produk of diens teen 'n sekere standaard uitgevoer sal word.
