Lys dienste en bykomende diensspesifieke bepalings

Dienste wat Google se Diensbepalings en hul diensspesifieke bykomende bepalings en beleide gebruik

Google se Diensbepalings is van toepassing op dienste wat hieronder gelys word. Ons lys langs elke diens ook bykomende bepalings en beleide wat op daardie spesifieke diens van toepassing is. Hierdie Diensbepalings, bykomende bepalings, en beleide definieer ons verhouding en wedersydse verwagtinge wanneer jy hierdie dienste gebruik.

Hierdie lys sluit net dienste in wat deur Google se algemene Diensbepalings beheer word. 'n Beperkte aantal gewilde dienste, soos YouTube, het hul eie bepalings omdat hulle unieke kenmerke het. Die meeste van ons fooigebaseerde ondernemingprodukte en ons ontwikkelaar-API-produkte het ook hul eie bepalings.

Ons stel dikwels nuwe dienste bekend en dateer soms ons bepalings en beleide op. Ons doen ons bes om hierdie bladsy op datum te hou en beoog om dit gereeld te herlaai.

Dienste
 
Google-programme
Hoofkieslys