Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"kom in aanraking met mense"

Voorbeelde

  • Jy kan byvoorbeeld op Google+ voorstelle kry van mense wat jy dalk ken of met wie jy dalk in aanraking sal wil kom, gegrond op die verbindinge wat jy met mense op ander Google-produkte, soos Gmail, het, en mense wat 'n verbinding met jou het, kan jou profiel dalk as 'n voorstel sien. Kom meer te wete.
  • Google+ maak verbinding met mense op die web meer soos om in die regte wêreld met mense in aanraking te kom. Ons beveel daarom aan dat jy jou voornaam en van as jou Google+-profielnaam gebruik, want dit maak dit vir jou makliker om in aanraking te kom met mense wat jy ken, en maak dit vir hulle makliker om jou te vind. Kom meer te wete.
Google-programme
Hoofkieslys