Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"toestelidentifiseerders"

Voorbeelde

Toestelidentifiseerders laat Google weet watter unieke toestel jy gebruik om toegang tot ons dienste te verkry, wat gebruik kan word om ons diens vir jou toestel te pasmaak of enige toestelkwessies te ontleed wat met ons dienste verband hou. Jy kan dalk die Android-toestelle wat jy gebruik, hier sien: www.google.com/android/devicemanager.

Google-programme
Hoofkieslys