Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"regsproses of afdwingbare regeringsversoek"

Voorbeelde

Soos ander tegnologie- en kommunikasiemaatskappye ontvang Google gereeld versoeke van regerings en howe van oor die wêreld heen om gebruikerdata te oorhandig. Respek vir die privaatheid en sekuriteit van data wat jy by Google stoor, vorm die grondslag van ons benadering tot die voldoening aan hierdie regsversoeke. Ons regspan gaan elke versoek na, ongeag watter tipe dit is, en ons bied gereeld teenstand wanneer die versoeke vaag lyk of nie die korrekte proses volg nie. Kom meer te wete in ons Deursigtigheidverslag.
Google-programme
Hoofkieslys