Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"kan dalk nie behoorlik funksioneer nie"

Voorbeelde

Ons gebruik byvoorbeeld 'n webkoekie genaamd "lbcs" wat dit vir jou moontlik maak om talle Google Dokumente in een blaaier oop te maak. Die blokkering van hierdie webkoekie sal Google Dokumente verhoed om korrek te funksioneer. Kom meer te wete.

Google-programme
Hoofkieslys