Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"foonnommer"

Voorbeelde

  • As jy byvoorbeeld 'n foonnommer as 'n terugstellingopsie byvoeg, kan Google as jy jou wagwoord vergeet, vir jou 'n SMS met 'n kode stuur om jou in staat te stel om dit terug te stel. Kom meer te wete.
  • Byvoorbeeld, mense met wie jy jou nommer op jou Google+-profiel gedeel het, sal jou via daardie foonnommer kan vind.
Google-programme
Hoofkieslys