Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"beskerm"

Voorbeelde

Byvoorbeeld, een rede hoekom ons IP-adresse en webkoekies insamel en ontleed, is om ons dienste teen geoutomatiseerde misbruik te beskerm.

Die misbruik het baie gedaantes, soos om strooipos aan Gmail-gebruikers te stuur, geld by adverteerders te steel deur op bedrieglike wyse op advertensies te klik of om inhoud te sensor deur 'n Verspreide Diensontsegging (DDoS)-aanval.

Google-programme
Hoofkieslys