Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"verskaf"

Voorbeelde

Byvoorbeeld, die IP-adres wat aan jou toestel toegewys is, word gebruik om die data wat jy versoek het, na jou toestel terug te stuur. Sommige van ons webkoekies op jou toestel help ons ook om jou as die persoon wat toegang tot jou Google-rekening mag kry, te staaf.

Vir aangemelde gebruikers is nog 'n voorbeeld dat foto's wat jy na Google Foto's oplaai, ontleed word om stories uit hulle te skep wat jy kan deel. Kom meer te wete. 'n Vlugbevestigingse-pos wat jy ontvang het, kan ook gebruik word om 'n "aanmeld"-knoppie te skep wat in jou Gmail verskyn. Kom meer te wete.

Google-programme
Hoofkieslys