Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"Ons kan dalk inligting wat nie persoonlik identifiseerbaar is nie, met die publiek ... deel"

Voorbeelde

Wanneer baie mense vir iets begin soek, kan dit baie nuttige inligting oor bepaalde neigings op daardie tydstip bied. Google Neigings analiseer Google-websoektogte om te bepaal hoeveel soektogte oor 'n sekere tydperiode gedoen is en deel daardie resultate publiek in saamgestelde terme.

Kom meer te wete.

Google-programme
Hoofkieslys