Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"Wi-Fi-toegangspunte en selfoontorings"

Voorbeelde

Byvoorbeeld, jy kan Google se liggingdienste aktiveer om ligginggebaseerde programme op jou toestel te verbeter. As jy Google se liggingdiens gebruik, stuur jou toestel inligting oor nabygeleë Wi-Fi-toegangspunte (soos MAC-adres en -seinsterkte) en selfoontorings na Google om jou ligging te help bepaal. Jy kan jou toestelinstellings gebruik om Google-liggingdienste te aktiveer.

Kom meer te wete.

Google-programme
Hoofkieslys